id
int64 1
8.14M
| meaning
int64 6
37.7M
| langvar
int64 3
12k
| txt
stringlengths 1
3.23k
⌀ | langvar_uid
stringlengths 7
7
| example
stringlengths 1
218
⌀ | example_langvar
int64 3
12k
⌀ | example_langvar_uid
stringlengths 7
7
⌀ |
---|---|---|---|---|---|---|---|
6,067,684 | 34,014,778 | 7 | die tweede in ’n reeks | afr-000 | á | 7 | afr-000 |
6,067,685 | 34,014,779 | 7 | tweede letter in die Griekse alfabet | afr-000 | á | 7 | afr-000 |
6,067,686 | 34,014,780 | 7 | een van die tussenprodukte in die lipied-piruvaat-metabolisme in die liggaam | afr-000 | betahidroksiebottersuur | 7 | afr-000 |
6,067,687 | 34,014,781 | 7 | chemiese proses waartydens vetsure na asetielkoënsiem-A afgebreek word, sodat energie vrygestel word | afr-000 | betaoksidasie | 7 | afr-000 |
6,067,688 | 34,014,782 | 7 | insulienvormende selle in die Langerhans-eilande van die pankreas | afr-000 | betaselle | 7 | afr-000 |
6,067,689 | 34,014,783 | 7 | ’n stroom hoë-energie-elektrone wat uit radioaktiewe stowwe uitgestraal word | afr-000 | betastrale | 7 | afr-000 |
6,067,690 | 34,014,784 | 7 | om te veroorsaak dat bevrugting plaasvind | afr-000 | bevrug | 7 | afr-000 |
6,067,691 | 34,014,785 | 7 | versmelting van ’n manlike gameet met ’n vroulike gameet om ’n sigoot te vorm | afr-000 | bevrugting | 7 | afr-000 |
6,067,692 | 34,014,787 | 7 | volgehoue verandering van posisie | afr-000 | beweging | 7 | afr-000 |
6,067,693 | 34,014,788 | 7 | sonder beweging | afr-000 | bewegingloosheid | 7 | afr-000 |
6,067,694 | 34,014,791 | 7 | ’n toestand waarin ’n persoon by sy bewussyn is | afr-000 | bewus | 7 | afr-000 |
6,067,695 | 34,014,792 | 7 | in staat om op sensoriese stimuli te reageer of om te besef wat mens doen | afr-000 | bewus | 7 | afr-000 |
6,067,696 | 34,014,793 | 7 | besef, kennis van jou eie handeling | afr-000 | bewussyn | 7 | afr-000 |
6,067,697 | 34,014,794 | 7 | benaming wat gebruik word vir die prosesse van waarneem, dink, voel en besluit | afr-000 | bewussyn | 7 | afr-000 |
6,067,698 | 34,014,795 | 7 | toestand waar die hoër funksies van die serebrum opgehef is sodat die persoon onbewus is van sy omgewing en nie in staat is om op sensoriese stimuli te reageer nie | afr-000 | bewusteloos | 7 | afr-000 |
6,067,699 | 34,014,796 | 7 | ’n toestand van bewusteloos wees | afr-000 | bewusteloosheid | 7 | afr-000 |
6,067,700 | 34,014,797 | 7 | waterige afskeiding van die sweetkliere wat op die huid waargeneem kan word | afr-000 | bewuste sweet | 7 | afr-000 |
6,067,701 | 34,014,798 | 7 | ’n toestand van bewus wees | afr-000 | bewustheid | 7 | afr-000 |
6,067,702 | 34,014,800 | 7 | met twee asse sodat beweging in twee vlakke moontlik is | afr-000 | biaksiaal | 7 | afr-000 |
6,067,703 | 34,014,801 | 7 | gewrig waarby beweging om twee dwars asse, reghoekig tot mekaar, moontlik is | afr-000 | biaksiale gewrig | 7 | afr-000 |
6,067,704 | 34,014,804 | 7 | in twee gesplits | afr-000 | bified | 7 | afr-000 |
6,067,705 | 34,014,804 | 7 | deur die middel in twee takke verdeel | afr-000 | bified | 7 | afr-000 |
6,067,802 | 34,014,943 | 7 | ’n groep vesels, bv spiere of senuwees | afr-000 | bondel | 7 | afr-000 |
6,067,706 | 34,014,806 | 7 | optiese lense met twee brandpunte «lens vir nabygeleë voorwerpe is dun en halfmaanvormig in die onderste helfte van die groot lens geslyp» | afr-000 | bifokale lens | 7 | afr-000 |
6,067,707 | 34,014,807 | 7 | enige sout wat die HCO3- -anioon bevat, bv natriumbikarbonaat «NaHCO3» | afr-000 | bikarbonaat | 7 | afr-000 |
6,067,708 | 34,014,808 | 7 | lens wat aan altwee kante uitgehol is | afr-000 | bikonkaaf | 7 | afr-000 |
6,067,709 | 34,014,809 | 7 | lens wat aan altwee kante bolvormig afgerond is | afr-000 | bikonveks | 7 | afr-000 |
6,067,710 | 34,014,810 | 7 | wat twee punte het, bv die premolare tande en die mitrale klep van die hart | afr-000 | bikuspidaal | 7 | afr-000 |
6,067,711 | 34,014,811 | 7 | klep met twee kuspe wat tussen die linkeratrium en die linkerventrikel voorkom | afr-000 | linker- atrioventrikulêre klep | 7 | afr-000 |
6,067,712 | 34,014,812 | 7 | mbt twee kante | afr-000 | bilateraal | 7 | afr-000 |
6,067,713 | 34,014,813 | 7 | wat aan weerskante voorkom | afr-000 | bilateraal | 7 | afr-000 |
6,067,714 | 34,014,814 | 7 | wanneer liggaamsdele gepaard aan weerskante van ’n denkbeeldige lyn voorkom sodat die organisme slegs in een vlak van voor na agter in twee eenderse helftes verdeel kan word | afr-000 | bilateraal simmetries | 7 | afr-000 |
6,067,715 | 34,014,815 | 7 | mbt gal | afr-000 | biliêr | 7 | afr-000 |
6,067,716 | 34,014,816 | 7 | rooi pigment in gal wat gevorm word deur die afbraak van hemoglobien «in rooibloedselle» | afr-000 | bilirubien | 7 | afr-000 |
6,067,717 | 34,014,817 | 7 | ’n groen galpigment wat deur oksidasie uit bilirubien ontstaan | afr-000 | biliverdien | 7 | afr-000 |
6,067,718 | 34,014,818 | 7 | een van die hoofweefseltipes wat in alle organe aanwesig is en wat dele van organe saambind of stut | afr-000 | bindweefsel | 7 | afr-000 |
6,067,719 | 34,014,818 | 7 | weefsel bestaande uit verstrooide selle, bv fibroblaste, en groot hoeveelhede intersellulêre substans | afr-000 | bindweefsel | 7 | afr-000 |
6,067,720 | 34,014,821 | 7 | bestaande uit twee eenhede | afr-000 | tweedelig | 7 | afr-000 |
6,067,721 | 34,014,822 | 7 | verdeling van ’n sel in twee deur eenvoudige verdeling van die selkern en sitoplasma | afr-000 | binêre deling | 7 | afr-000 |
6,067,722 | 34,014,823 | 7 | verbindings van slegs twee chemiese elemente, bv CO, NaCl, NH3 ens | afr-000 | binêre verbinding | 7 | afr-000 |
6,067,723 | 34,014,827 | 7 | deel van die oor wat die halfsirkelvormige kanale en koglea bevat | afr-000 | binneoor | 7 | afr-000 |
6,067,724 | 34,014,830 | 7 | van buite na binne | afr-000 | binnewaarts | 7 | afr-000 |
6,067,725 | 34,014,831 | 7 | geskik vir twee oë | afr-000 | binokulêr | 7 | afr-000 |
6,067,726 | 34,014,832 | 7 | met twee oogstukke | afr-000 | binokulêr | 7 | afr-000 |
6,067,727 | 34,014,833 | 7 | visie met albei oë gelyktydig «omdat elke oog ’n voorwerp uit ’n effens verskillende hoek sien, word een driedimensionele beeld verkry» | afr-000 | binokulêre visie | 7 | afr-000 |
6,067,728 | 34,014,834 | 7 | chemie van lewende weefsel of van lewe | afr-000 | biochemie | 7 | afr-000 |
6,067,729 | 34,014,835 | 7 | mbt biochemie | afr-000 | biochemies | 7 | afr-000 |
6,067,730 | 34,014,836 | 7 | deskundige in die biochemie | afr-000 | biochemikus | 7 | afr-000 |
6,067,731 | 34,014,837 | 7 | wat lewe vorm | afr-000 | biogeen | 7 | afr-000 |
6,067,732 | 34,014,838 | 7 | wat uit lewe ontstaan | afr-000 | biogeen | 7 | afr-000 |
6,067,733 | 34,014,839 | 7 | mbt biogenetika | afr-000 | biogeneties | 7 | afr-000 |
6,067,734 | 34,014,840 | 7 | studie van die oorsprong van lewe of van lewende organismes | afr-000 | biogenetika | 7 | afr-000 |
6,067,735 | 34,014,841 | 7 | mbt biokinetika | afr-000 | biokineties | 7 | afr-000 |
6,067,736 | 34,014,842 | 7 | wetenskap van bewegings van lewende organismes | afr-000 | biokinetika | 7 | afr-000 |
6,067,737 | 34,014,843 | 7 | studie van lewende organismes | afr-000 | biologie | 7 | afr-000 |
6,067,738 | 34,014,844 | 7 | mbt biologie | afr-000 | biologies | 7 | afr-000 |
6,067,739 | 34,014,845 | 7 | deskundige in die biologie | afr-000 | bioloog | 7 | afr-000 |
6,067,740 | 34,014,846 | 7 | ondersoek van weefsel wat uit ’n lewende organisme verwyder is | afr-000 | biopsie | 7 | afr-000 |
6,067,741 | 34,014,847 | 7 | statistiese verwerking van biologiese data | afr-000 | biostatistiek | 7 | afr-000 |
6,067,742 | 34,014,848 | 7 | mbt biostatistiek | afr-000 | biostatisties | 7 | afr-000 |
6,067,743 | 34,014,849 | 7 | die tegniek wat aangewend word om ’n individu visueel of ouditief bewus te maak van die toestand waarin die outonome fisiologiese funksies van sy liggaam, bv bloeddruk, spierfunksie ens verkeer, sodat hy dit kan beheer «word klinies aangewend om bv hipertensie te behandel» | afr-000 | bioterugvoer | 7 | afr-000 |
6,067,744 | 34,014,850 | 7 | lewenskragtig | afr-000 | bioties | 7 | afr-000 |
6,067,745 | 34,014,850 | 7 | mbt lewe | afr-000 | bioties | 7 | afr-000 |
6,067,746 | 34,014,852 | 7 | toksien verkry uit lewende weefsel | afr-000 | biotoksien | 7 | afr-000 |
6,067,747 | 34,014,854 | 7 | met twee pole of uitsteeksels | afr-000 | bipolaar | 7 | afr-000 |
6,067,748 | 34,014,855 | 7 | neuron met een dendriet en een akson | afr-000 | bipolêre neuron | 7 | afr-000 |
6,067,749 | 34,014,856 | 7 | deursny in twee dele | afr-000 | biseksie | 7 | afr-000 |
6,067,750 | 34,014,858 | 7 | ’n spier met twee aanhegtingspunte of koppe, bv di geleë aan die agterkant van die humerus | afr-000 | tweekopspier | 7 | afr-000 |
6,067,751 | 34,014,859 | 7 | ’n harde, bros metaal, rooierig-gryswit van kleur, wat baie gebruik word om maklike smeltbare legeringe te vorm | afr-000 | bismut | 7 | afr-000 |
6,067,752 | 34,014,860 | 7 | toets vir proteïene | afr-000 | biurettoets | 7 | afr-000 |
6,067,753 | 34,014,861 | 7 | eienskap van ’n atoom om met twee ander atome of groepe te kan verbind | afr-000 | bivalensie | 7 | afr-000 |
6,067,754 | 34,014,862 | 7 | met ’n valens van twee | afr-000 | tweewaardig | 7 | afr-000 |
6,067,755 | 34,014,863 | 7 | rangskikking van twee chromosome van ’n homoloë paar wat styf teen mekaar lê sodat die twee chromosome saam soos ’n enkele chromosoom van dubbele dikte lyk | afr-000 | bivalent | 7 | afr-000 |
6,067,756 | 34,014,864 | 7 | vliesige sak in die epidermis, of tussen die epidermis en die chorion, wat vloeistof bevat | afr-000 | waterblaas | 7 | afr-000 |
6,067,757 | 34,014,870 | 7 | ongedifferensieerde sel | afr-000 | blast | 7 | afr-000 |
6,067,758 | 34,014,870 | 7 | onvolwasse stadium in die sellulêre ontwikkeling van selle, bv ’n eritroblast, neuroblast | afr-000 | blast | 7 | afr-000 |
6,067,759 | 34,014,871 | 7 | voorloper van die kern | afr-000 | blastied | 7 | afr-000 |
6,067,760 | 34,014,871 | 7 | helder gedeelte van die bevrugte ovum | afr-000 | blastied | 7 | afr-000 |
6,067,764 | 34,014,876 | 7 | embrioniese sel wat nog nie gedifferensieer het nie | afr-000 | blastosiet | 7 | afr-000 |
6,067,765 | 34,014,877 | 7 | holte wat ontstaan in die massa ontwikkelende selle n herhaalde deling van die sigoot | afr-000 | kliewingsholte | 7 | afr-000 |
6,067,766 | 34,014,879 | 7 | ’n vroeë stadium in die ontwikkeling van ’n ovum, bestaande uit ’n vloeistofgevulde holte «blastoseel» wat deur ’n enkele sellaag «blastoderm» omring word | afr-000 | blastula | 7 | afr-000 |
6,067,767 | 34,014,880 | 7 | verandering van ’n morula in ’n blastula deur ontwikkeling van die sentrale holte | afr-000 | blastulasie | 7 | afr-000 |
6,067,768 | 34,014,881 | 7 | mbt die ooglede | afr-000 | blefaraal | 7 | afr-000 |
6,067,769 | 34,014,882 | 7 | chemiese proses waardeur die kleur uit ’n gekleurde stof verwyder word deur óf ’n oksideermiddel «bv chloor» óf ’n reduseermiddel «bv swaweldioksied» | afr-000 | bleiking | 7 | afr-000 |
6,067,770 | 34,014,883 | 7 | ontsteking van die konjunktiva | afr-000 | blennoftalmie | 7 | afr-000 |
6,067,771 | 34,014,884 | 7 | aanwesigheid van slym in die urien | afr-000 | blennurie | 7 | afr-000 |
6,067,772 | 34,014,885 | 7 | timus-onafhanklike limfosiet wat humorale immuniteit in die liggaam beheer «soek, identifiseer en bind spesifieke antigene» | afr-000 | B-limfosiet | 7 | afr-000 |
6,067,773 | 34,014,886 | 7 | sonder sig | afr-000 | blind | 7 | afr-000 |
6,067,774 | 34,014,887 | 7 | iets wat doodloop of waarvan een punt toe is | afr-000 | blind | 7 | afr-000 |
6,067,775 | 34,014,890 | 7 | area in die retina van die oog waar die aksone saamloop om die optiese senuwee te vorm «geen ligstrale kan hier waargeneem word nie, aangesien ligreseptore «stafies en keëltjies» hier ontbreek» | afr-000 | blindevlek | 7 | afr-000 |
6,067,776 | 34,014,891 | 7 | liggaamsvloeistof wat deur die hart, slagare, kapillêre vate en are in die liggaam sirkuleer en bestaan uit ’n kleurlose plasma met organiese en anorganiese stowwe, asook bloedliggaampies «RBS en WBS» en bloedplaatjies daarin | afr-000 | bloed | 7 | afr-000 |
6,067,777 | 34,014,894 | 7 | inrigting wat bloed vir oortapping voorberei en bewaar | afr-000 | bloedbank | 7 | afr-000 |
6,067,778 | 34,014,895 | 7 | spesiale meganisme wat voorkom dat sekere chemiese stowwe, radioaktiewe ione en toksiene «bv virusse» vanaf die bloed in die serebrospinale vog of breinweefsel inbeweeg | afr-000 | bloed-brein-skans | 7 | afr-000 |
6,067,779 | 34,014,896 | 7 | die hoeveelheid cholesterol aanwesig in die bloed | afr-000 | bloedcholesterol | 7 | afr-000 |
6,067,780 | 34,014,897 | 7 | druk wat die sirkulerende bloed teen die bloedvatwande uitoefen «word gewoonlik oor die bragiale arterie net bokant die elmbooggewrig gemeet, in mm Hg of pascal» | afr-000 | bloeddruk | 7 | afr-000 |
6,067,781 | 34,014,899 | 7 | die klassifikasie van bloed gebaseer op die teenwoordigheid of afwesigheid van geneties bepaalde antigene op die rooibloedselmembraan «meer as veertien verskillende groeperings is reeds beskryf waarvan ABO die vernaamste is» | afr-000 | bloedgroep | 7 | afr-000 |
6,067,782 | 34,014,901 | 7 | anemie agv bloedverlies | afr-000 | bloedingsanemie | 7 | afr-000 |
6,067,783 | 34,014,903 | 7 | persentasie hemoglobien per rooibloedsel «vroeër genoem kleurindeks» wat verkry word deur die hoeveelheid hemoglobien in ’n bloedmonster deur die aantal rooibloedselle daarin te deel | afr-000 | bloedkwosiënt | 7 | afr-000 |
6,067,784 | 34,014,905 | 7 | oortapping van bloed vanaf een persoon «skenker» na ’n ander «ontvanger» | afr-000 | bloedoortapping | 7 | afr-000 |
6,067,785 | 34,014,907 | 7 | vloeibare bestanddeel van bloed bestaande uit water en opgeloste stowwe | afr-000 | plasma | 7 | afr-000 |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.