id
int64
1
8.14M
meaning
int64
6
37.7M
langvar
int64
3
12k
txt
stringlengths
1
3.23k
langvar_uid
stringlengths
7
7
example
stringlengths
1
218
example_langvar
int64
3
12k
example_langvar_uid
stringlengths
7
7
6,067,488
34,014,532
7
die spits of verste punt van ’n keëlvormige liggaam
afr-000
apeks
7
afr-000
6,067,489
34,014,533
7
mbt die bopunt
afr-000
apikaal
7
afr-000
6,067,490
34,014,534
7
gebrekkige ontwikkeling van ’n orgaan of weefsel
afr-000
aplasie
7
afr-000
6,067,491
34,014,535
7
onvermoë om nuwe weefsel te vorm
afr-000
aplasties
7
afr-000
6,067,492
34,014,535
7
anatomies onontwikkeld
afr-000
aplasties
7
afr-000
6,067,493
34,014,536
7
wat nie plasties of vormbaar is nie
afr-000
aplasties
7
afr-000
6,067,494
34,014,537
7
tekort aan al die elemente van bloed, maw rooibloedselle, witbloedselle en plaatjies, agv defektiewe beenmurgfunksie
afr-000
aplastiese anemie
7
afr-000
6,067,495
34,014,538
7
tydelike stopsetting van asemhaling
afr-000
apnee
7
afr-000
6,067,496
34,014,539
7
senuweesentrum in die breinstam wat normale respirasie beheer
afr-000
apneustiese sentrum
7
afr-000
6,067,497
34,014,540
7
proteïengedeelte van ’n ensiem wat ook ’n prostetiese groep besit «moet aan ’n koënsiem bind om ’n holo-ensiem te wees»
afr-000
apo-ensiem
7
afr-000
6,067,498
34,014,541
7
benige uitsteeksel wat nooit gedurende sy ontwikkeling van die been waaraan dit vas is, skei nie
afr-000
apofise
7
afr-000
6,067,499
34,014,542
7
die tipe kliersekresie waar die vry of apikale gedeelte van die sekreterende sel saam met die sekresieprodukte vrygestel word, bv sekere sweetkliere
afr-000
apokrien
7
afr-000
6,067,500
34,014,543
7
’n sterk, veselagtige bindweefselplaat wat dien as ’n tendon om spiere aan been vas te heg, of as fassia om spiere aanmekaar te heg
afr-000
aponeurose
7
afr-000
6,067,501
34,014,544
7
’n toestel of toerusting vir die uitvoering van natuur- en skeikundige proewe en bewerkings
afr-000
apparaat
7
afr-000
6,067,502
34,014,545
7
in anatomie is dit ’n groep organe wat saamwerk vir die uitvoering van ’n bepaalde funksie, bv die gehoorapparaat
afr-000
apparaat
7
afr-000
6,067,503
34,014,547
7
inflammasie van die appendix vermiformis
afr-000
blindedermontsteking
7
afr-000
6,067,504
34,014,548
7
klein, vingeragtige uitgroeisel van die sekum
afr-000
appendiks
7
afr-000
6,067,505
34,014,549
7
iemand wat opgelei is om geneesmiddels voor te berei en te verkoop
afr-000
farmaseut
7
afr-000
6,067,506
34,014,551
7
kleurlose, reuklose vloeistof waarin byna alle stowwe oplos
afr-000
Aq
7
afr-000
6,067,507
34,014,552
7
kanaal of gleuf in die midbrein wat die derde en vierde breinventrikels met mekaar verbind
afr-000
aqueductus Sylvii
7
afr-000
6,067,508
34,014,554
7
delikate, webagtige, middelste van die drie membraanomhulsels van die brein
afr-000
spinnerakvlies
7
afr-000
6,067,509
34,014,555
7
wanneer ’n krag ’n weerstand oorkom en beweging plaasvind
afr-000
arbeid
7
afr-000
6,067,510
34,014,555
7
die oordrag van energie
afr-000
arbeid
7
afr-000
6,067,511
34,014,556
7
boomvormige struktuur van die witstof in die serebellum
afr-000
arbor vitae
7
afr-000
6,067,512
34,014,557
7
’n gedeelte van die liggaam met min of meer afgebakende grense, bv gastriese streek
afr-000
streek
7
afr-000
6,067,513
34,014,558
7
bruinerige ring «soos om die tepel»
afr-000
areola
7
afr-000
6,067,514
34,014,559
7
die deel van die iris wat die pupil omsluit «binnerand van die iris»
afr-000
areola
7
afr-000
6,067,515
34,014,560
7
’n klein ruimtetjie in weefsel
afr-000
areola
7
afr-000
6,067,516
34,014,561
7
mbt ’n klein ruimtetjie
afr-000
areolêr
7
afr-000
6,067,517
34,014,562
7
met openinge of spasies
afr-000
areolêr
7
afr-000
6,067,518
34,014,563
7
weefsel wat verskillende lae lossies bind, bv die vel aan die onderliggende spiere
afr-000
areolêre bindweefsel
7
afr-000
6,067,519
34,014,564
7
’n essensiële aminosuur
afr-000
arginien
7
afr-000
6,067,520
34,014,565
7
’n kleurlose, reuklose gas wat ongeveer 0,94% van die atmosfeer uitmaak
afr-000
argon
7
afr-000
6,067,521
34,014,566
7
abnormale werking van die hart wat uitgeken word aan ’n gebrek aan, of versteurde ritme
afr-000
aritmie
7
afr-000
6,067,522
34,014,567
7
boonste ledemaat vanaf die skouer tot by die pols
afr-000
arm
7
afr-000
6,067,523
34,014,570
7
gebruik vir koolwaterstofverbindings wat een of meer koolstofringe bevat
afr-000
aromaties
7
afr-000
6,067,524
34,014,571
7
tov ’n verbinding met ’n benseenring
afr-000
aromaties
7
afr-000
6,067,525
34,014,572
7
gladdespiervesels wat veroorsaak dat die hare regop, weg van die vel getrek word en sodoende "hoendervleis" vorm
afr-000
arrector pili
7
afr-000
6,067,761
34,014,872
7
eensellige wand van ’n blastula
afr-000
blastoderm
7
afr-000
6,067,526
34,014,573
7
’n bros, deursigtige en gryskleurige medisinale en giftige element met metaal- en niemetaalagtige kenmerke
afr-000
As
7
afr-000
6,067,527
34,014,574
7
enige kunsmatige produk of verskynsel in teenstelling met die natuurlike
afr-000
artefak
7
afr-000
6,067,528
34,014,575
7
’n «spesifieke» slagaar of bloedvat wat bloed vanaf die hart na die res van die liggaam vervoer
afr-000
slagaar
7
afr-000
6,067,529
34,014,576
7
eerste slagaar wat n die diafragma uit die dorsale aorta loop en die oorsprong is van arterieë wat na die maag «arteria gastrica», milt «arteria lienialis» en lewer «arteria hepatica» loop
afr-000
seliakarterie
7
afr-000
6,067,530
34,014,578
7
arterie wat na die maag gaan
afr-000
arteria gastrica
7
afr-000
6,067,531
34,014,579
7
tak van die ingewandslagaar «arteria coeliaca» wat in die dorsale aorta ontstaan en die lewer van suurstofryke bloed voorsien
afr-000
arteria hepatica
7
afr-000
6,067,532
34,014,580
7
arterie wat na die milt gaan
afr-000
arteria lienialis
7
afr-000
6,067,533
34,014,582
7
mbt ’n arterie
afr-000
arterieel
7
afr-000
6,067,534
34,014,583
7
suurstofryke bloed wat O2 na die weefsels vervoer «meestal bloed op pad weg van die hart»
afr-000
arteriële bloed
7
afr-000
6,067,535
34,014,584
7
’n klein arterie waarvan die distale punt uiteindelik die kapillêre netwerk vorm
afr-000
slagaartjie
7
afr-000
6,067,536
34,014,585
7
algemene term wat verwys na verskeie toestande waar daar ’n verdikking, verharding en verlies van elastisiteit van die bloedvate voorkom
afr-000
arteriosklerose
7
afr-000
6,067,537
34,014,586
7
mbt beide arterieë en venas
afr-000
arterioveneus
7
afr-000
6,067,538
34,014,587
7
inflammasie van ’n arterie
afr-000
arteritis
7
afr-000
6,067,539
34,014,588
7
grootste groep diere in die diereryk wat spinnekoppe, insekte, bosluise en duisendpote insluit
afr-000
Arthropoda
7
afr-000
6,067,540
34,014,588
7
filum van die diereryk wat gelede aanhangsels besit
afr-000
Arthropoda
7
afr-000
6,067,541
34,014,589
7
die plek waar twee of meer bene in die liggaam bymekaarkom en deur ligamente of kraakbeen met mekaar verbind word
afr-000
gewrig
7
afr-000
6,067,542
34,014,590
7
oppervlak waar twee bene wat die gewrig uitmaak teen mekaar raak
afr-000
gewrigsoppervlak
7
afr-000
6,067,543
34,014,591
7
plasing van twee bene teen mekaar in ’n gewrig
afr-000
artikuleer
7
afr-000
6,067,544
34,014,592
7
mbt ’n gewrig
afr-000
artikulêr
7
afr-000
6,067,545
34,014,595
7
enige degeneratiewe siekte van die gewrig
afr-000
artrose
7
afr-000
6,067,546
34,014,597
7
denkbeeldige reguit lyn «van kop tot tone» waarom ’n liggaam kan roteer
afr-000
as
7
afr-000
6,067,547
34,014,598
7
’n organisme sonder voortplantingsorgane, bv die erdwurm
afr-000
aseksueel
7
afr-000
6,067,548
34,014,600
7
die lug wat in- en uitgeasem word
afr-000
asem
7
afr-000
6,067,549
34,014,604
7
nie sentraal nie
afr-000
asentries
7
afr-000
6,067,550
34,014,604
7
in die periferie
afr-000
asentries
7
afr-000
6,067,551
34,014,605
7
vry van lewende patogene mikro-organismes
afr-000
steriel
7
afr-000
6,067,552
34,014,606
7
gewrigskom van die bekken waarin die kop van die femur pas
afr-000
heuppotjie
7
afr-000
6,067,553
34,014,607
7
die monovalente radikaal CH3CO
afr-000
asetiel
7
afr-000
6,067,554
34,014,608
7
’n kleurlose, olierige verbinding wat in die liggaam gevorm word as tussenproduk in die metabolisme van lipiede en piruvate
afr-000
asetielasynsuur
7
afr-000
6,067,555
34,014,609
7
organiese stof wat by die aksoneindpunt van cholinergiese neurone afgeskei word om sodoende impulse oor die sinaps te vervoer
afr-000
asetielcholien
7
afr-000
6,067,556
34,014,610
7
’n molekule wat tydens verskeie metaboliese prosesse gevorm word
afr-000
asetielkoënsiem-A
7
afr-000
6,067,557
34,014,610
7
kritiese tussenproduk in anaërobiese glikolise en die Krebs-siklus
afr-000
asetielkoënsiem-A
7
afr-000
6,067,558
34,014,614
7
hoogs vlambare verbinding wat as oplosmiddel vir oa vette en harse gebruik word
afr-000
asetoon
7
afr-000
6,067,559
34,014,614
7
kleurlose, vlugtige vloeistof wat in klein hoeveelhede in normale urien en in groter hoeveelhede in die urien van diabetikers voorkom
afr-000
asetoon
7
afr-000
6,067,560
34,014,616
7
bewussynsverlies weens gebrekkige suurstoftoevoer na die brein
afr-000
asfiksiasie
7
afr-000
6,067,561
34,014,617
7
verstikking of versmoring
afr-000
asfiksiasie
7
afr-000
6,067,562
34,014,618
7
konsentrasie van waterstofione in oplossing
afr-000
asiditeit
7
afr-000
6,067,563
34,014,619
7
’n organisme wat in ’n suur medium aard
afr-000
acidophil
187
eng-000
6,067,564
34,014,620
7
kan maklik met suurkleurstowwe gekleur word
afr-000
acidophil
187
eng-000
6,067,565
34,014,620
7
gebruik tov weefsels met ’n besondere affiniteit vir suurkleurstowwe
afr-000
acidophil
187
eng-000
6,067,566
34,014,621
7
’n toestand waar die pH van liggaamsvloeistowwe laer as normaal is «agv ’n ophoping van suur of verlies van basis in die liggaam»
afr-000
asidose
7
afr-000
6,067,567
34,014,622
7
sonder ’n siklus of ring
afr-000
asiklies
7
afr-000
6,067,568
34,014,623
7
oneweredige verdeling sodat die verskillende dele nie dieselfde lyk nie
afr-000
asimmetries
7
afr-000
6,067,569
34,014,624
7
strukture of organe wat nie in twee eenderse helftes verdeel kan word deur dit in enige vlak te sny nie
afr-000
asimmetries
7
afr-000
6,067,570
34,014,625
7
sonder simptome
afr-000
asimptomaties
7
afr-000
6,067,571
34,014,626
7
een van die klein terminale sakkies in ’n long of veelsellige klier
afr-000
asinus
7
afr-000
6,067,572
34,014,627
7
een van die wateroplosbare vitamiene aanwesig in vars groente en vrugte «’n tekort veroorsaak skeurbuik»
afr-000
vitamien C
7
afr-000
6,067,762
34,014,873
7
enigeen van die selle wat deur die bevrugte ovum ontstaan
afr-000
kliewingsel
7
afr-000
6,067,573
34,014,628
7
gebrekkige uitsetting en inkrimping «ventilasie» van die longe weens kontraksie van die gladdespier van die terminale brongioli
afr-000
asma
7
afr-000
6,067,574
34,014,628
7
’n toestand waar die longpypies «brongioli» saamtrek sodat asemhaling bemoeilik word en ’n benoude gevoel ontstaan
afr-000
asma
7
afr-000
6,067,575
34,014,629
7
’n oormaat stikstofbevattende afvalprodukte, bv ureum in die bloed
afr-000
asotemie
7
afr-000
6,067,576
34,014,630
7
’n toename in stikstofinhoud, veral ureum, in die urien
afr-000
asoturia
7
afr-000
6,067,577
34,014,631
7
onttrekking van vloeistof of gas uit ’n holte deur suiging
afr-000
aspirasie
7
afr-000
6,067,578
34,014,633
7
apparaat vir die onttrekking van vloeistof of gas uit ’n holte deur suiging
afr-000
suigapparaat
7
afr-000
6,067,579
34,014,634
7
handeling van op- of insuig
afr-000
opsuig
7
afr-000
6,067,580
34,014,635
7
aangebore afwesigheid van die milt
afr-000
asplenie
7
afr-000
6,067,581
34,014,636
7
ombouing van grondstowwe tot verbindings wat deel uitmaak van, of ’n funksie vervul in lewende organismes
afr-000
assimilering
7
afr-000
6,067,582
34,014,637
7
die aksie om ’n geabsorbeerde voedingstof te verander in ’n vorm wat chemies verskil van die oorspronklike wat ingekom het
afr-000
assimilering
7
afr-000
6,067,583
34,014,640
7
verbinding
afr-000
assosiasie
7
afr-000
6,067,584
34,014,640
7
aaneensluiting
afr-000
assosiasie
7
afr-000
6,067,585
34,014,641
7
die koördinering of kombinasie van funksies, gedagtes of dinge
afr-000
assosiasie
7
afr-000