id
int64 1
8.14M
| meaning
int64 6
37.7M
| langvar
int64 3
12k
| txt
stringlengths 1
3.23k
⌀ | langvar_uid
stringlengths 7
7
| example
stringlengths 1
218
⌀ | example_langvar
int64 3
12k
⌀ | example_langvar_uid
stringlengths 7
7
⌀ |
---|---|---|---|---|---|---|---|
6,067,390 | 34,014,438 | 7 | ’n balans wat in die laboratorium gebruik word en sensitief is vir variasies van 0,05 tot 0,1 mg | afr-000 | analitiese balans | 7 | afr-000 |
6,067,391 | 34,014,439 | 7 | ooreenkomstig of eenders in sekere aspekte, soos in struktuur «voorkoms» en funksie, maar nie in oorsprong of ontwikkeling nie | afr-000 | analoog | 7 | afr-000 |
6,067,392 | 34,014,440 | 7 | liggaamsdele of organe wat dieselfde funksie vervul, maar nie dieselfde oorsprong of bou het nie, bv kieue en longe | afr-000 | analoog | 7 | afr-000 |
6,067,393 | 34,014,441 | 7 | twee of meer chemiese verbindings met dieselfde struktuur, maar met verskillende atome «wat die metaboliese funksie kan verander» | afr-000 | analoog | 7 | afr-000 |
6,067,394 | 34,014,442 | 7 | verbinding tussen twee bloedvate of hol organe | afr-000 | anastomose | 7 | afr-000 |
6,067,395 | 34,014,443 | 7 | studie van die vorm en struktuur van liggaamsdele | afr-000 | anatomie | 7 | afr-000 |
6,067,396 | 34,014,444 | 7 | mbt anatomie | afr-000 | anatomies | 7 | afr-000 |
6,067,397 | 34,014,445 | 7 | ’n ruimte in die lugweë waar daar nie gaswisseling plaasvind nie | afr-000 | anatomiese dooieruimte | 7 | afr-000 |
6,067,398 | 34,014,446 | 7 | posisie van die liggaam wanneer ’n persoon regop staan met die hande langs die sye en die palms na vore gerig | afr-000 | anatomiese posisie | 7 | afr-000 |
6,067,399 | 34,014,447 | 7 | deskundige op die gebied van anatomie | afr-000 | anatoom | 7 | afr-000 |
6,067,400 | 34,014,448 | 7 | ’n manlike geslagshormoon, bv testosteroon | afr-000 | androgeen | 7 | afr-000 |
6,067,401 | 34,014,449 | 7 | enige substans wat manlike geslagskenmerke voortbring en in stand hou | afr-000 | androgeen | 7 | afr-000 |
6,067,402 | 34,014,450 | 7 | tekort aan hemoglobien en/of rooibloedselle in die bloed | afr-000 | anemie | 7 | afr-000 |
6,067,403 | 34,014,451 | 7 | mbt anemie | afr-000 | anemies | 7 | afr-000 |
6,067,404 | 34,014,452 | 7 | toestand van algehele of gedeeltelike verlies van sensasie of ongevoeligheid vir prikkels, met of sonder verlies van bewussyn | afr-000 | anestesie | 7 | afr-000 |
6,067,405 | 34,014,453 | 7 | stof wat anestesie teweegbring | afr-000 | verdowingsmiddel | 7 | afr-000 |
6,067,406 | 34,014,453 | 7 | ’n middel wat gebruik word om pyn of gevoeligheid te onderdruk | afr-000 | verdowingsmiddel | 7 | afr-000 |
6,067,407 | 34,014,454 | 7 | abnormale verwyding van ’n bloedvat agv plaaslike verswakking van die wand of ’n aangebore defek | afr-000 | aneurisme | 7 | afr-000 |
6,067,408 | 34,014,455 | 7 | strawwe, versmorende, krampagtige pyn wat gewoonlik met hartsiektes geassosieer word | afr-000 | angina | 7 | afr-000 |
6,067,409 | 34,014,456 | 7 | instrument wat gebruik word vir die ondersoek van bloedvate | afr-000 | angioskoop | 7 | afr-000 |
6,067,410 | 34,014,457 | 7 | ’n stof wat die arteriële spiertonus verhoog om sodoende vasokonstriksie en verhoging van bloeddruk te veroorsaak | afr-000 | angiotensien | 7 | afr-000 |
6,067,411 | 34,014,457 | 7 | vaatvernouende stof wat gevorm word deur die ensimatiese werking van renien op angiotensinogeen | afr-000 | angiotensien | 7 | afr-000 |
6,067,412 | 34,014,458 | 7 | ensiem vir die afbreek van angiotensien | afr-000 | angiotensinase | 7 | afr-000 |
6,067,413 | 34,014,459 | 7 | plasmaglobulien wat deur renien in angiotensien verander word | afr-000 | angiotensinogeen | 7 | afr-000 |
6,067,414 | 34,014,460 | 7 | bloedstelping dmv ’n instrument «angiotriptor» | afr-000 | angiotripsie | 7 | afr-000 |
6,067,415 | 34,014,461 | 7 | instrument soos ’n forceps «tang» wat gebruik word om bloed te stelp | afr-000 | angiotriptor | 7 | afr-000 |
6,067,416 | 34,014,462 | 7 | verouderde eenheid wat gebruik word om golflengte aan te dui «1 Å = 10 nm» | afr-000 | ångströmeenheid | 7 | afr-000 |
6,067,417 | 34,014,463 | 7 | ensiem wat die verwydering van water uit ’n verbinding kataliseer | afr-000 | anhidrase | 7 | afr-000 |
6,067,418 | 34,014,466 | 7 | ’n chemiese verbinding wat uit ’n stof verkry word deur die verlies van ’n molekule water, bv kreatinien uit kreatien | afr-000 | anhidried | 7 | afr-000 |
6,067,419 | 34,014,467 | 7 | sonder water | afr-000 | anhidries | 7 | afr-000 |
6,067,420 | 34,014,468 | 7 | ’n negatief gelaaide ioon of radikaal | afr-000 | anioon | 7 | afr-000 |
6,067,421 | 34,014,468 | 7 | elektronegatiewe ioon | afr-000 | anioon | 7 | afr-000 |
6,067,422 | 34,014,469 | 7 | gameet wat slegs in grootte van ander gamete verskil | afr-000 | anisogameet | 7 | afr-000 |
6,067,423 | 34,014,470 | 7 | samesmelting van twee gamete van ongelyke vorm of grootte | afr-000 | anisogamie | 7 | afr-000 |
6,067,858 | 34,015,064 | 7 | kalsiumioon | afr-000 | Ca+ | 7 | afr-000 |
6,067,424 | 34,014,471 | 7 | teenwoordigheid van rooibloedliggaampies van ongelyke grootte in die bloed | afr-000 | anisositose | 7 | afr-000 |
6,067,425 | 34,014,472 | 7 | wat ongelyke osmotiese druk uitoefen | afr-000 | anisotonies | 7 | afr-000 |
6,067,426 | 34,014,473 | 7 | verstywing of onbeweeglikheid van ’n gewrig agv siekte, besering of chirurgie | afr-000 | ankilose | 7 | afr-000 |
6,067,427 | 34,014,474 | 7 | ronde opening | afr-000 | annulus | 7 | afr-000 |
6,067,428 | 34,014,474 | 7 | ringvormige struktuur of gebied | afr-000 | annulus | 7 | afr-000 |
6,067,429 | 34,014,475 | 7 | enigeen van die C-vormige kraakbeenringe van die tragea | afr-000 | annulus tracheae | 7 | afr-000 |
6,067,430 | 34,014,476 | 7 | positiewe elektrode waarna elektrone aangetrek word | afr-000 | anode | 7 | afr-000 |
6,067,431 | 34,014,477 | 7 | suurstoftekort in die bloed | afr-000 | anoksemie | 7 | afr-000 |
6,067,432 | 34,014,478 | 7 | suurstoftekort in die weefsels | afr-000 | hipoksie | 7 | afr-000 |
6,067,433 | 34,014,478 | 7 | suurstofhonger | afr-000 | hipoksie | 7 | afr-000 |
6,067,434 | 34,014,479 | 7 | toestand wat ontstaan wanneer mense hulle eetlus verloor agv ’n verslankingsdieet waartydens hulle dan baie min eet | afr-000 | anorexia nervosa | 7 | afr-000 |
6,067,435 | 34,014,480 | 7 | gebrek aan aptyt | afr-000 | anoreksie | 7 | afr-000 |
6,067,436 | 34,014,481 | 7 | ’n chemiese verbinding wat nie koolstof- of waterstofione bevat nie | afr-000 | anorganies | 7 | afr-000 |
6,067,437 | 34,014,481 | 7 | stowwe wat nie van organiese oorsprong is nie, bv koolstofdioksied, minerale soute, suurstof, water ens | afr-000 | anorganies | 7 | afr-000 |
6,067,438 | 34,014,482 | 7 | word geassosieer met nie-lewende dinge | afr-000 | anorganies | 7 | afr-000 |
6,067,439 | 34,014,483 | 7 | ’n spier wat in die teenoorgestelde rigting as die primêre beweger werk | afr-000 | antagonis | 7 | afr-000 |
6,067,440 | 34,014,483 | 7 | orgaan, bv ’n spier, senuwee of endokriene klier, wat ’n ander «agonis» se werking opponeer | afr-000 | antagonis | 7 | afr-000 |
6,067,441 | 34,014,484 | 7 | wat die teenoorgestelde werking het | afr-000 | antagonisme | 7 | afr-000 |
6,067,442 | 34,014,485 | 7 | teenoorgesteld | afr-000 | antagonisties | 7 | afr-000 |
6,067,443 | 34,014,486 | 7 | gedeelte van die arm tussen die elmboog en die polsgewrig «word gevorm deur die radius en die ulna» | afr-000 | antebrachium | 7 | afr-000 |
6,067,444 | 34,014,487 | 7 | vooroorbuiging | afr-000 | antefleksie | 7 | afr-000 |
6,067,445 | 34,014,489 | 7 | geleë voor, of aan die voorkant van ’n liggaam «nader aan die kop» | afr-000 | anterieur | 7 | afr-000 |
6,067,446 | 34,014,490 | 7 | mbt tot die vertrale kant «maagkant» | afr-000 | anterieur | 7 | afr-000 |
6,067,447 | 34,014,491 | 7 | voorlob van die hipofise | afr-000 | anterior hipofise | 7 | afr-000 |
6,067,448 | 34,014,492 | 7 | van voor na agter | afr-000 | anteroposterior | 7 | afr-000 |
6,067,449 | 34,014,493 | 7 | teenliggaam wat die ooreenstemmende agglutinien neutraliseer | afr-000 | anti-agglutinien | 7 | afr-000 |
6,067,450 | 34,014,494 | 7 | wat bakterieë teenwerk | afr-000 | antibakterieel | 7 | afr-000 |
6,067,451 | 34,014,495 | 7 | wat neig om lewe te vernietig | afr-000 | antibioties | 7 | afr-000 |
6,067,452 | 34,014,497 | 7 | stof verkry uit lewende mikro-organismes, soos sekere swamme en bakterieë, wat ander mikro-organismes se groei inhibeer of hul vernietig, bv penisillien | afr-000 | antibiotikum | 7 | afr-000 |
6,067,453 | 34,014,498 | 7 | onderdrukking van uriensekresie | afr-000 | antidiurese | 7 | afr-000 |
6,067,454 | 34,014,499 | 7 | hormoon wat deur die hipotalamus geproduseer en deur die neurohipofise vrygestel word en wat op die distale nierbuisies inwerk om H2O-absorpsie te bevorder | afr-000 | ADH | 7 | afr-000 |
6,067,455 | 34,014,500 | 7 | stof of antiliggaam wat ’n toksien neutraliseer of bind | afr-000 | toksolisien | 7 | afr-000 |
6,067,456 | 34,014,501 | 7 | middel wat die werking van ’n ander bestry | afr-000 | antidoot | 7 | afr-000 |
6,067,457 | 34,014,502 | 7 | enige liggaamsvreemde stof «bakterie, virus of ander proteïen» wat die produksie van ’n bepaalde antiliggaam stimuleer | afr-000 | antigeen | 7 | afr-000 |
6,067,458 | 34,014,505 | 7 | ’n stof wat die effek van histamien teenwerk «word veral gebruik in die behandeling van allergieë» | afr-000 | antihistamien | 7 | afr-000 |
6,067,459 | 34,014,506 | 7 | ’n stof wat bloedstolling verhoed of vertraag | afr-000 | antikoagulant | 7 | afr-000 |
6,067,460 | 34,014,507 | 7 | drie naasliggende nukleotiede in oordrag-RNA wat komplementêr tot die kodon in boodskapper-RNA is en wat tydens proteïensintese help om ’n bepaalde aminosuur uit die aminosuurpoel in die sitoplasma te kies | afr-000 | antikodon | 7 | afr-000 |
6,067,461 | 34,014,508 | 7 | ’n proteïen, gewoonlik ’n globulien, wat teen ’n spesifieke stof «antigeen» ontwikkel of die antigeen liggaamsvreemd is of nie | afr-000 | antiliggaam | 7 | afr-000 |
6,067,462 | 34,014,509 | 7 | soort blouwit metaal | afr-000 | Sb | 7 | afr-000 |
6,067,463 | 34,014,510 | 7 | wat die groei of aktiwiteite van bakterieë keer of beperk | afr-000 | antisepties | 7 | afr-000 |
6,067,464 | 34,014,511 | 7 | stof wat gebruik word om patogene organismes te vernietig | afr-000 | ontsmettingsmiddel | 7 | afr-000 |
6,067,465 | 34,014,511 | 7 | ’n middel wat die groei van bakterieë keer of beperk | afr-000 | ontsmettingsmiddel | 7 | afr-000 |
6,067,466 | 34,014,512 | 7 | serum wat spesifieke antiliggame bevat | afr-000 | immuunserum | 7 | afr-000 |
6,067,467 | 34,014,512 | 7 | entstof verkry uit die bloedserum van geïnfekteerde mense of diere | afr-000 | immuunserum | 7 | afr-000 |
6,067,468 | 34,014,515 | 7 | wat teen ’n toksien of gif werk | afr-000 | antitoksies | 7 | afr-000 |
6,067,469 | 34,014,516 | 7 | stof wat die vorming van trombien uit sy voorlopers inhibeer | afr-000 | antitrombien | 7 | afr-000 |
6,067,470 | 34,014,516 | 7 | stof wat trombien neutraliseer en sodoende sy aandeel in die stollingsproses verhoed | afr-000 | antitrombien | 7 | afr-000 |
6,067,471 | 34,014,517 | 7 | teenkanting teen eksperimente met lewende diere | afr-000 | antiviviseksie | 7 | afr-000 |
6,067,472 | 34,014,518 | 7 | van of mbt ’n antrum | afr-000 | antraal | 7 | afr-000 |
6,067,473 | 34,014,519 | 7 | pyn in ’n antrum | afr-000 | antrodinie | 7 | afr-000 |
6,067,474 | 34,014,520 | 7 | wetenskap van die mens «sy oorsprong, historiese en kulturele ontwikkeling» | afr-000 | antropologie | 7 | afr-000 |
6,067,657 | 34,014,735 | 7 | stikstofbasisse wat ’n paar vorm in die DNA-molekule, bv timien en adenien of guanien en sitosien | afr-000 | basispaar | 7 | afr-000 |
6,067,475 | 34,014,521 | 7 | afdeling van antropologie wat te doen het met die meting van die grootte, gewig en afmetings van die menslike liggaam | afr-000 | antropometrie | 7 | afr-000 |
6,067,476 | 34,014,522 | 7 | in anatomie gebruik om ’n byna afgeslote holte of kamer aan te dui, bv die antrum van die maag «prepiloriese gedeelte» | afr-000 | antrum | 7 | afr-000 |
6,067,477 | 34,014,523 | 7 | sonder kern | afr-000 | anukleêr | 7 | afr-000 |
6,067,478 | 34,014,524 | 7 | onvermoë om urine te produseer | afr-000 | anurie | 7 | afr-000 |
6,067,479 | 34,014,525 | 7 | distale opening van die rektum | afr-000 | anus | 7 | afr-000 |
6,067,480 | 34,014,525 | 7 | opening van die spysverteringskanaal na buite | afr-000 | anus | 7 | afr-000 |
6,067,481 | 34,014,526 | 7 | hoofarterie wat uit die linkerventrikel ontspruit | afr-000 | aorta | 7 | afr-000 |
6,067,482 | 34,014,526 | 7 | grootste bloedvat van die liggaam | afr-000 | aorta | 7 | afr-000 |
6,067,483 | 34,014,527 | 7 | die boog wat die torakale gedeelte van die aorta vorm | afr-000 | aortaboog | 7 | afr-000 |
6,067,484 | 34,014,528 | 7 | een van die halfmaanvormige kleppe in die opening tussen die hart en die aorta | afr-000 | aortaklep | 7 | afr-000 |
6,067,485 | 34,014,529 | 7 | ’n pyn in die aorta | afr-000 | aortalgie | 7 | afr-000 |
6,067,486 | 34,014,530 | 7 | verwyding van die aorta | afr-000 | aortektase | 7 | afr-000 |
6,067,487 | 34,014,531 | 7 | vernouing van die aorta | afr-000 | aortostenose | 7 | afr-000 |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.