id
int64
1
8.14M
meaning
int64
6
37.7M
langvar
int64
3
12k
txt
stringlengths
1
3.23k
langvar_uid
stringlengths
7
7
example
stringlengths
1
218
example_langvar
int64
3
12k
example_langvar_uid
stringlengths
7
7
6,067,190
34,014,228
7
in die teenwoordigheid van suurstof «02»
afr-000
aërobies
7
afr-000
6,067,191
34,014,228
7
suurstofvereisend
afr-000
aërobies
7
afr-000
6,067,192
34,014,229
7
respirasie vind plaas in die teenwoordigheid van vry suurstof «gas of opgelos in water»
afr-000
aërobiese respirasie
7
afr-000
6,067,193
34,014,230
7
suurstofafhanklike lewe
afr-000
aërobiose
7
afr-000
6,067,194
34,014,231
7
wat betrekking het op die gevoel of gemoedstoestand
afr-000
affektief
7
afr-000
6,067,195
34,014,232
7
gelei na
afr-000
afferent
7
afr-000
6,067,196
34,014,232
7
toevoerend mbt ’n orgaan of struktuur «gewoonlik tov senuwees en bloedvate gebruik»
afr-000
afferent
7
afr-000
6,067,197
34,014,233
7
fynste vertakking van ’n slagaar wat bloed na ’n orgaan of struktuur vervoer
afr-000
afferente arteriool
7
afr-000
6,067,198
34,014,234
7
vervoer impulse vanaf verskillende liggaamsdele na die brein en rugmurg
afr-000
sensoriese neuron
7
afr-000
6,067,199
34,014,235
7
eienskap van ’n element om selektief na ’n ander aangetrek te word
afr-000
aantrekkingskrag
7
afr-000
6,067,200
34,014,245
7
’n stof wat van sekere seegrasse gemaak word en in ’n jeltoestand as medium gebruik word om mikro-organismes op te kweek
afr-000
agar
7
afr-000
6,067,201
34,014,246
7
onvolledige of gebrekkige ontwikkeling
afr-000
agenese
7
afr-000
6,067,202
34,014,247
7
enige substans wat in staat is om ’n reaksie uit te lok
afr-000
agens
7
afr-000
6,067,203
34,014,248
7
agens wat samepakking van partikels bevorder
afr-000
agglutinant
7
afr-000
6,067,204
34,014,249
7
vorming van ’n aggregaat
afr-000
agglutinasie
7
afr-000
6,067,205
34,014,250
7
aksie van agglutinasie
afr-000
verklomp
7
afr-000
6,067,206
34,014,251
7
bloedproteïen in bloedplasma
afr-000
agglutinien
7
afr-000
6,067,207
34,014,251
7
antiliggaam wat saamklewing van mikro-organismes of selle in suspensie veroorsaak
afr-000
agglutinien
7
afr-000
6,067,208
34,014,252
7
’n stof wat die produksie van agglutinien stimuleer
afr-000
agglutinogeen
7
afr-000
6,067,209
34,014,252
7
bloedproteïen in rooibloedselle
afr-000
agglutinogeen
7
afr-000
6,067,210
34,014,253
7
massa of geheel gevorm deur kleiner deeltjies of partikels wat saamkom
afr-000
aggregaat
7
afr-000
6,067,211
34,014,254
7
onvermoë om groen te kan onderskei
afr-000
agloukopsie
7
afr-000
6,067,212
34,014,255
7
die primêre beweger in ’n groep spiere, geopponeer deur die antagonis
afr-000
agonis
7
afr-000
6,067,213
34,014,256
7
sonder granules
afr-000
agranulêr
7
afr-000
6,067,214
34,014,257
7
enige leukosiet wat nie sitoplasmiese granules bevat nie, bv ’n monosiet of limfosiet
afr-000
agranulosiet
7
afr-000
6,067,215
34,014,258
7
siekte agv ’n vermindering in granulosiete
afr-000
agranulositose
7
afr-000
6,067,216
34,014,265
7
groot holte gevul met jellieagtige glasvog
afr-000
agterste oogholte
7
afr-000
6,067,217
34,014,266
7
ruimte tussen die iris en die lens
afr-000
agterste oogkamer
7
afr-000
6,067,218
34,014,267
7
verminderde koolstofdioksied in die bloed
afr-000
akapnie
7
afr-000
6,067,219
34,014,268
7
kernlose sel
afr-000
akarioot
7
afr-000
6,067,220
34,014,269
7
afwesigheid van beweging
afr-000
akinese
7
afr-000
6,067,221
34,014,269
7
motoriese paralise
afr-000
akinese
7
afr-000
6,067,222
34,014,270
7
mbt akinese
afr-000
akineties
7
afr-000
6,067,223
34,014,271
7
aanpassing by veranderde omstandighede «deur stadige veranderinge in die fisiologie»
afr-000
akklimatisasie
7
afr-000
6,067,224
34,014,272
7
vermoë van die oog om ligstrale vanaf voorwerpe op verskillende afstande van die oog op die retina tot ’n fokuspunt te bring sodat dit duidelik gesien word
afr-000
akkommodasie
7
afr-000
6,067,225
34,014,273
7
onvermoë om ligstrale te buig
afr-000
aklasties
7
afr-000
6,067,226
34,014,274
7
inflammatoriese siekte van die talgkliere
afr-000
aknee
7
afr-000
6,067,227
34,014,275
7
studie ivm geluid
afr-000
akoestiek
7
afr-000
6,067,228
34,014,275
7
mbt geluidsleer
afr-000
akoestiek
7
afr-000
6,067,229
34,014,276
7
mbt die oor of geluidsleer
afr-000
akoesties
7
afr-000
6,067,230
34,014,278
7
mbt die oorkanaal
afr-000
akoestiese meatus
7
afr-000
6,067,231
34,014,280
7
sonder ’n stert
afr-000
akoudaal
7
afr-000
6,067,279
34,014,329
7
eerste letter van die Griekse alfabet
afr-000
alfa
7
afr-000
6,067,280
34,014,330
7
word in die wetenskap gebruik om tussen ’n groep of reeks te onderskei
afr-000
alfa
7
afr-000
6,067,232
34,014,281
7
vergroting van die gesig, hande en voete agv ’n oormatige sekresie van groeihormoon «somatotropien» nadat die epi- en diafises reeds versmelt het «na ± die 18de tot 21ste lewensjaar»
afr-000
akromegalie
7
afr-000
6,067,233
34,014,282
7
mbt die akromion
afr-000
akromiaal
7
afr-000
6,067,234
34,014,283
7
driehoekige uitsteeksel van die beenrif op die bladbeen «skapula» wat deel uitmaak van die skouergewrig
afr-000
akromion
7
afr-000
6,067,235
34,014,285
7
wanneer die sentromeer naby die een ent van die chromosoom geleë is
afr-000
akrosentries
7
afr-000
6,067,236
34,014,286
7
digte, spits toppunt van die spermatosoön wat die sperm help om die ovum te penetreer
afr-000
akrosoom
7
afr-000
6,067,237
34,014,287
7
senuwee of spier wat ’n bepaalde funksie versnel
afr-000
akselerator
7
afr-000
6,067,238
34,014,288
7
bykomend of bykomstig
afr-000
aksessories
7
afr-000
6,067,239
34,014,289
7
term wat gebruik word ivm organe wat ’n aanvullende funksie het tot di van die hooforgaan, bv tande, tong, speekselklier, pankreas, lewer en galblaas
afr-000
bykomende organe
7
afr-000
6,067,240
34,014,291
7
mbt ’n as
afr-000
aksiaal
7
afr-000
6,067,241
34,014,292
7
die sentrale gedeelte «as» van die geraamte wat bestaan uit die skedel en werwelkolom met borsbeen en ribbes
afr-000
aksiale skelet
7
afr-000
6,067,242
34,014,293
7
organisme wat net nou en dan parasities is
afr-000
aksidentele parasiet
7
afr-000
6,067,243
34,014,294
7
uitvoer van ’n liggaamsfunksie
afr-000
aksie
7
afr-000
6,067,244
34,014,295
7
die potensiaalverskil wat in ’n senuwee of spier ontstaan wanneer dit gestimuleer word, deurdat die ruspotensiaal van ongeveer -70 millivolt na +30 millivolt verander «dit word maklik waargeneem as ’n senuwee-impuls»
afr-000
aksiepotensiaal
7
afr-000
6,067,245
34,014,296
7
die hoek tussen die ledemaat en die liggaam
afr-000
oksel
7
afr-000
6,067,246
34,014,297
7
tweede nekwerwel
afr-000
aksis
7
afr-000
6,067,247
34,014,298
7
lang, meestal onvertakte uitloper «behalwe op die eindpunt» vanaf die selliggaam van ’n neuron, wat impulse weg van die selliggaam na ander senuweeselle of na ander dele «spiere of kliere» van die liggaam vervoer
afr-000
akson
7
afr-000
6,067,248
34,014,299
7
gedeelte waar geen Nissl-liggaampies voorkom nie
afr-000
aksonheuwel
7
afr-000
6,067,249
34,014,299
7
vergrote deel van die senuselliggaam waar die akson sy oorsprong het
afr-000
aksonheuwel
7
afr-000
6,067,250
34,014,301
7
’n proteïen in ’n spiervesel wat saam met miosien verantwoordelik is vir kontraksie en verslapping van spiere
afr-000
aktien
7
afr-000
6,067,251
34,014,302
7
energiek
afr-000
aktief
7
afr-000
6,067,252
34,014,303
7
gekenmerk deur aksie of handeling
afr-000
aktief
7
afr-000
6,067,253
34,014,304
7
opname of vervoer van stowwe van ’n lae na ’n hoë konsentrasie van ’n stof deur aktiewe deelname van ’n selmembraan «energie vanaf ATP»
afr-000
aktiewe absorpsie
7
afr-000
6,067,254
34,014,305
7
spieraksie in ’n gewrig agv ’n willekeurige poging sonder eksterne hulp
afr-000
aktiewe beweging
7
afr-000
6,067,255
34,014,306
7
verworwe immuniteit verkry deurdat die liggaam aktief antiliggame teen antigene produseer
afr-000
aktiewe immuniteit
7
afr-000
6,067,256
34,014,307
7
plek op die oppervlakte van ensieme waar katalitiese aktiwiteit plaasvind
afr-000
aktiewe streek
7
afr-000
6,067,257
34,014,307
7
bindplek aan die ensiem waaraan die substraat koppel
afr-000
aktiewe streek
7
afr-000
6,067,258
34,014,308
7
beweging van molekules teen die konsentrasiegradiënt mbv energie en ’n draermolekule
afr-000
aktiewe transport
7
afr-000
6,067,259
34,014,308
7
die beweging van stowwe oor ’n membraan mbv chemiese energie «wat dus die sel in staat stel om groter molekules deur te laat as wat andersins die geval sou wees»
afr-000
aktiewe transport
7
afr-000
6,067,260
34,014,309
7
radioaktiewe element
afr-000
Ac
7
afr-000
6,067,261
34,014,310
7
chemie wat handel oor die werking van ligstrale
afr-000
aktinochemie
7
afr-000
6,067,262
34,014,311
7
enige stof wat straling veroorsaak
afr-000
aktinogeen
7
afr-000
6,067,263
34,014,312
7
energie wat nodig is om ’n chemiese reaksie aan die gang te sit
afr-000
aktiveringsenergie
7
afr-000
6,067,264
34,014,313
7
tov ’n siekte of ongesteldheid wat vinnig ontwikkel en kort duur
afr-000
skerp
7
afr-000
6,067,265
34,014,314
7
enige kanaal wat vloeistof bevat
afr-000
akwaduk
7
afr-000
6,067,266
34,014,315
7
waterige oogvog
afr-000
akweuse vog
7
afr-000
6,067,267
34,014,315
7
helder waterige vloeistof wat die voorste en agterste kamers van die oog vul
afr-000
akweuse vog
7
afr-000
6,067,268
34,014,317
7
een van die twintig bekende aminosure wat in proteïene aangetref word
afr-000
alanien
7
afr-000
6,067,269
34,014,318
7
afwesigheid van pigment
afr-000
albinisme
7
afr-000
6,067,270
34,014,319
7
persoon met albinisme
afr-000
albino
7
afr-000
6,067,271
34,014,320
7
proteïen wat veral in bloed gevind word «klein hoeveelhede word ook in verskeie weefsels aangetref»
afr-000
eiwit
7
afr-000
6,067,272
34,014,321
7
albumien in die urien
afr-000
albuminurie
7
afr-000
6,067,273
34,014,322
7
stof met die kenmerkende CHO-groep wat verkry word deur die oksidasie van ’n primêre alkohol
afr-000
aldehied
7
afr-000
6,067,274
34,014,323
7
’n groep elemente in ’n molekule bestaande uit koolstof «C», waterstof «H» en suurstof «O»
afr-000
CHO-groep
7
afr-000
6,067,275
34,014,325
7
aldehiedsuiker met ses koolstofatome, bv glukose
afr-000
aldoheksose
7
afr-000
6,067,276
34,014,326
7
aldehiedsuiker met vyf koolstofatome, bv deoksiribose
afr-000
aldopentose
7
afr-000
6,067,277
34,014,327
7
’n groep monosakkariede wat ’n aldehiedgroep «-CHO» bevat
afr-000
aldehiedsuiker
7
afr-000
6,067,281
34,014,331
7
een van die bestanddele van bloedplasma waarvan sommige hormone vervoer
afr-000
alfaglobulien
7
afr-000
6,067,282
34,014,332
7
seltipe in die Langerhans-eilandjies wat asidofiele korrels bevat en geneig is om aan die periferie gerangskik te wees
afr-000
alfaselle
7
afr-000
6,067,283
34,014,333
7
hoëspoed heliumkerne wat uit radioaktiewe stowwe uitstraal
afr-000
alfastrale
7
afr-000
6,067,284
34,014,334
7
studie van die algemene struktuur en samestelling van die liggaam
afr-000
algemene anatomie
7
afr-000
6,067,285
34,014,335
7
oorgevoeligheid vir pyn
afr-000
algesie
7
afr-000
6,067,286
34,014,336
7
mbt ’n vet
afr-000
alifaties
7
afr-000
6,067,287
34,014,337
7
beskryf asikliese organiese verbindings met koolstofatome in reguit of vertakte kettings
afr-000
alifaties
7
afr-000
6,067,288
34,014,338
7
die algemene formule is CnH2n+2 waar n ò 1, bv metaan «CH4», etaan «C2H6»
afr-000
alkaan
7
afr-000
6,067,289
34,014,338
7
versadigde koolwaterstof in die vorm van ringe of kettings
afr-000
alkaan
7
afr-000
6,067,290
34,014,339
7
’n stof wat basiese reaksies veroorsaak deurdat dit OH--ione vrystel, bv natriumhidroksied «NaOH», kaliumhidroksied «KOH»
afr-000
alkali
187
eng-000