id
int64 1
8.14M
| meaning
int64 6
37.7M
| langvar
int64 3
12k
| txt
stringlengths 1
3.23k
⌀ | langvar_uid
stringlengths 7
7
| example
stringlengths 1
218
⌀ | example_langvar
int64 3
12k
⌀ | example_langvar_uid
stringlengths 7
7
⌀ |
---|---|---|---|---|---|---|---|
6,067,987 | 34,015,217 | 7 | enigeen van twee ertjievormige kliere wat in die uretrale sfinkter van die man voorkom | afr-000 | bulbo-uretrale klier | 7 | afr-000 |
6,067,988 | 34,015,218 | 7 | gebied aan weerskante van die bekken | afr-000 | koksa | 7 | afr-000 |
6,067,989 | 34,015,220 | 7 | struktuur wat uitsteek, veral vanaf ’n beenrif | afr-000 | crista | 7 | afr-000 |
6,067,990 | 34,015,220 | 7 | ’n projeksie | afr-000 | crista | 7 | afr-000 |
6,067,991 | 34,015,221 | 7 | dwars invouende membrane van ’n mitochondrion | afr-000 | crista | 7 | afr-000 |
6,067,992 | 34,015,223 | 7 | reseptororgaantjie in die ampulla van die halfsirkelvormige kanale van die oor | afr-000 | crista ampullaris | 7 | afr-000 |
6,067,993 | 34,015,225 | 7 | die been vanaf die knie tot die voet | afr-000 | crus | 7 | afr-000 |
6,067,994 | 34,015,226 | 7 | algemene term om anatomiese strukture met die vorm van ’n been aan te toon | afr-000 | crus | 7 | afr-000 |
6,067,995 | 34,015,227 | 7 | harde, gedroogde eksudaat | afr-000 | crusta | 7 | afr-000 |
6,067,996 | 34,015,230 | 7 | ’n wigvormige lob van die oksipitale lob van die serebrum wat aan die mediale oppervlak van die agterkant van die serebrale hemisfeer voorkom | afr-000 | cuneus | 7 | afr-000 |
6,068,104 | 34,015,343 | 7 | holte | afr-000 | depressie | 7 | afr-000 |
6,067,997 | 34,015,231 | 7 | siekte wat veroorsaak word deur oormatige afskeiding van ACTH of adrenokortikotrofiese hormone | afr-000 | Cushing-siekte | 7 | afr-000 |
6,067,998 | 34,015,232 | 7 | toestand wat veroorsaak word deur oortollige glukokortikoïedsekresie, veral kortisol | afr-000 | Cushing-sindroom | 7 | afr-000 |
6,067,999 | 34,015,236 | 7 | oortollige vloeiing van trane | afr-000 | dakrioree | 7 | afr-000 |
6,068,000 | 34,015,238 | 7 | traanbuis of traankanaal | afr-000 | dakriosolen | 7 | afr-000 |
6,068,001 | 34,015,240 | 7 | met die voorkoms van ’n vinger of ’n toon | afr-000 | daktilaat | 7 | afr-000 |
6,068,002 | 34,015,241 | 7 | mbt ’n vinger of toon | afr-000 | daktilies | 7 | afr-000 |
6,068,003 | 34,015,242 | 7 | ’n vinger of ’n toon, veral laasgenoemde | afr-000 | daktiel | 7 | afr-000 |
6,068,004 | 34,015,243 | 7 | die deel van die kolon wat afwaarts draai en langs die linkerkant van die buikholte tot min of meer regoor die linkerheupbeen strek | afr-000 | dalende kolon | 7 | afr-000 |
6,068,005 | 34,015,245 | 7 | enige stof in ’n gasvormige toestand, bv stoom | afr-000 | wasem | 7 | afr-000 |
6,068,006 | 34,015,245 | 7 | opstygende vogdeeltjies | afr-000 | wasem | 7 | afr-000 |
6,068,007 | 34,015,246 | 7 | die druk wat uitgeoefen word deur ’n damp «gas» wat deur ’n vastestof of vloeistof afgegee word | afr-000 | dampdruk | 7 | afr-000 |
6,068,008 | 34,015,247 | 7 | kontraktiele spierlaag onder die vel van die skrotum en labia majora | afr-000 | dartos | 7 | afr-000 |
6,068,009 | 34,015,248 | 7 | lewensbeskouing dat alle bestaande organismes deur natuurlike seleksie uit laeres ontstaan het | afr-000 | Darwinisme | 7 | afr-000 |
6,068,010 | 34,015,249 | 7 | ensiem wat amiede hidroliseer | afr-000 | deamidase | 7 | afr-000 |
6,068,011 | 34,015,250 | 7 | hidrolise van ’n amied tot karboksielsuur | afr-000 | deamidasie | 7 | afr-000 |
6,068,012 | 34,015,251 | 7 | ensiem wat amiene hidroliseer | afr-000 | deaminase | 7 | afr-000 |
6,068,013 | 34,015,252 | 7 | ensimatiese verwydering van ’n aminogroep «-NH2» van ’n aminosuur «deur reduksie, hidrolise of oksidasie» | afr-000 | deaminasie | 7 | afr-000 |
6,068,014 | 34,015,253 | 7 | verwydering van ’n asetielgroep uit ’n verbinding | afr-000 | deasetilering | 7 | afr-000 |
6,068,015 | 34,015,254 | 7 | neutralisering van ’n suur | afr-000 | deasidifisering | 7 | afr-000 |
6,068,016 | 34,015,255 | 7 | wat oorbly van ’n stof wat gedisintegreer het | afr-000 | afvalmateriaal | 7 | afr-000 |
6,068,017 | 34,015,256 | 7 | verlies van differensiasie van selle | afr-000 | dedifferensiasie | 7 | afr-000 |
6,068,018 | 34,015,257 | 7 | ’n gebrek, tekortkoming of fout | afr-000 | defek | 7 | afr-000 |
6,068,019 | 34,015,258 | 7 | uitskeiding van feses vanaf die rektum deur die anus | afr-000 | defekasie | 7 | afr-000 |
6,068,020 | 34,015,258 | 7 | proses van ontlasting | afr-000 | defekasie | 7 | afr-000 |
6,068,021 | 34,015,259 | 7 | stopsetting van kardiale fibrillasie, gewoonlik deur ’n elektriese apparaat | afr-000 | defibrillasie | 7 | afr-000 |
6,068,022 | 34,015,260 | 7 | verwydering van vesels | afr-000 | defibrillasie | 7 | afr-000 |
6,068,023 | 34,015,261 | 7 | apparaat wat gebruik word om fibrillasie stop te sit deur die toediening van ’n elektriese skok | afr-000 | defibrillator | 7 | afr-000 |
6,068,024 | 34,015,262 | 7 | verwydering van fibrien | afr-000 | defibrinasie | 7 | afr-000 |
6,068,025 | 34,015,263 | 7 | van fibrien of veselstof vrymaak | afr-000 | defibrineer | 7 | afr-000 |
6,068,026 | 34,015,264 | 7 | in fisika beteken dit dat die naald van ’n instrument van sy nulposisie af wegbeweeg het | afr-000 | defleksie | 7 | afr-000 |
6,068,027 | 34,015,265 | 7 | afwyking van ’n bepaalde koers | afr-000 | defleksie | 7 | afr-000 |
6,068,028 | 34,015,266 | 7 | om van ’n bepaalde koers af te wyk | afr-000 | deflekteer | 7 | afr-000 |
6,068,029 | 34,015,267 | 7 | ’n verandering in die grootte en vorm van ’n voorwerp | afr-000 | verminking | 7 | afr-000 |
6,068,030 | 34,015,268 | 7 | afname in fisiese, funksionele of verstandelike doeltreffendheid | afr-000 | degenerasie | 7 | afr-000 |
6,068,031 | 34,015,269 | 7 | vermindering van lewenskrag in opeenvolgende geslagte | afr-000 | degenerasie | 7 | afr-000 |
6,068,032 | 34,015,270 | 7 | mbt degenerasie | afr-000 | degeneratief | 7 | afr-000 |
6,068,033 | 34,015,271 | 7 | om af te neem of te verminder | afr-000 | degenereer | 7 | afr-000 |
6,068,034 | 34,015,272 | 7 | om af te breek | afr-000 | degradering | 7 | afr-000 |
6,068,035 | 34,015,273 | 7 | redusering van ’n chemiese verbinding n verwydering van een of meer gedeeltes van sy molekulêre struktuur | afr-000 | degradering | 7 | afr-000 |
6,068,036 | 34,015,274 | 7 | die toestand wat in ’n organisme ontstaan agv ’n watertekort | afr-000 | anhidrasie | 7 | afr-000 |
6,068,037 | 34,015,275 | 7 | verwydering van water vanuit enige stof | afr-000 | anhidrasie | 7 | afr-000 |
6,068,038 | 34,015,276 | 7 | opbou van ’n groot molekule uit kleiner molekules met die verlies van ’n molekule water | afr-000 | dehidrolise | 7 | afr-000 |
6,068,039 | 34,015,276 | 7 | anaboliese proses waardeur molekules met mekaar verbind om groter molekules te vorm | afr-000 | dehidrolise | 7 | afr-000 |
6,068,040 | 34,015,277 | 7 | water verwyder of verloor | afr-000 | dehidreer | 7 | afr-000 |
6,068,041 | 34,015,278 | 7 | een van ’n groep ensieme wat die verwydering van waterstof uit die substraat kataliseer | afr-000 | dehidrogenase | 7 | afr-000 |
6,068,042 | 34,015,279 | 7 | die chemiese proses waardeur waterstofione vanuit ’n stof verwyder word deur oksidasie | afr-000 | dehidrogenasie | 7 | afr-000 |
6,068,043 | 34,015,281 | 7 | stutselle tussen die haarselle in die Corti-orgaan wat aan die basale membraan geheg is | afr-000 | Deiter-selle | 7 | afr-000 |
6,068,044 | 34,015,282 | 7 | verlies van kalsium uit been of ander weefsel | afr-000 | dekalsifikasie | 7 | afr-000 |
6,068,045 | 34,015,283 | 7 | tien meter | afr-000 | dekameter | 7 | afr-000 |
6,068,046 | 34,015,284 | 7 | versigtige afgooi van die vloeistof wat bokant ’n ander vloeistof of ’n sediment lê | afr-000 | afgieting | 7 | afr-000 |
6,068,047 | 34,015,285 | 7 | afstroping van ’n kapsule, bv die renale kapsule | afr-000 | ontkapseling | 7 | afr-000 |
6,068,048 | 34,015,286 | 7 | die verwydering van een of meer karboksielgroepe «waardeur ’n organiese suur tot CO2 ontbind» | afr-000 | dekarboksilasie | 7 | afr-000 |
6,068,049 | 34,015,287 | 7 | die verwydering van koolstofdioksied «CO2» uit ’n stof | afr-000 | dekarboneer | 7 | afr-000 |
6,068,050 | 34,015,288 | 7 | handeling van dekarboneer | afr-000 | dekarbonering | 7 | afr-000 |
6,068,105 | 34,015,344 | 7 | afwaartse verplasing | afr-000 | depressie | 7 | afr-000 |
6,068,106 | 34,015,344 | 7 | neerdrukking | afr-000 | depressie | 7 | afr-000 |
6,068,107 | 34,015,345 | 7 | verlaging van funksionele aktiwiteit | afr-000 | depressie | 7 | afr-000 |
6,068,051 | 34,015,289 | 7 | die verwydering van koolstof «C» uit ’n stof, bv die verwydering van koolstof vanuit die bloed in die longe deur koolstofdioksied te vervang met suurstof | afr-000 | dekarboniseer | 7 | afr-000 |
6,068,052 | 34,015,290 | 7 | ’n dun glasplaatjie wat gebruik word om die preparaat vir mikroskopiese ondersoek op die voorwerpglasie te bedek | afr-000 | dekglasie | 7 | afr-000 |
6,068,053 | 34,015,291 | 7 | verlies aan doeltreffendheid van funksie, bv die onvermoë van die hart om bloedsirkulasie aan die gang te hou | afr-000 | dekompensasie | 7 | afr-000 |
6,068,054 | 34,015,292 | 7 | die opbreek van ’n saamgestelde stof in sy eenvoudigste bestanddele | afr-000 | dekomposisie | 7 | afr-000 |
6,068,055 | 34,015,293 | 7 | verwydering of vermindering van druk | afr-000 | dekompressie | 7 | afr-000 |
6,068,056 | 34,015,294 | 7 | vermindering of opheffing van kongestie of swelling | afr-000 | dekongestie | 7 | afr-000 |
6,068,057 | 34,015,295 | 7 | verwydering van besmetting of besoedeling van bv radioaktiewe materiaal | afr-000 | dekontaminasie | 7 | afr-000 |
6,068,058 | 34,015,296 | 7 | afname of vermindering | afr-000 | dekrement | 7 | afr-000 |
6,068,059 | 34,015,297 | 7 | dui die regterkant aan | afr-000 | dekster | 7 | afr-000 |
6,068,060 | 34,015,298 | 7 | mbt die regterkant | afr-000 | dekstraal | 7 | afr-000 |
6,068,061 | 34,015,299 | 7 | ’n wateroplosbare polimeer van glukose wat gebruik word om die plasmavolume te verhoog | afr-000 | dekstran | 7 | afr-000 |
6,068,062 | 34,015,300 | 7 | ensiem wat dekstrose ombou tot melksuur | afr-000 | dekstrase | 7 | afr-000 |
6,068,063 | 34,015,301 | 7 | ’n tussenproduk in die afbrekingsproses of vertering van stysel na glukose | afr-000 | dekstrien | 7 | afr-000 |
6,068,064 | 34,015,301 | 7 | ’n polisakkaried bestaande uit ses tot twaalf glukose-eenhede | afr-000 | dekstrien | 7 | afr-000 |
6,068,065 | 34,015,302 | 7 | belangrikste bloedsuiker | afr-000 | dekstrose | 7 | afr-000 |
6,068,066 | 34,015,302 | 7 | monosakkaried met ses koolstowwe «C6H12O6» | afr-000 | dekstrose | 7 | afr-000 |
6,068,067 | 34,015,303 | 7 | geleë in die regter- serebrale hemisfeer | afr-000 | dekstroserebraal | 7 | afr-000 |
6,068,068 | 34,015,303 | 7 | wat in die regterhelfte van die brein ontstaan | afr-000 | dekstroserebraal | 7 | afr-000 |
6,068,069 | 34,015,304 | 7 | wat van regs na links strek | afr-000 | dekstrosinistraal | 7 | afr-000 |
6,068,070 | 34,015,307 | 7 | opsplitsing in lae | afr-000 | delaminasie | 7 | afr-000 |
6,068,071 | 34,015,308 | 7 | fisiese of chemiese verandering waarby ’n verbinding in eenvoudiger stowwe opgebreek word | afr-000 | splitsing | 7 | afr-000 |
6,068,072 | 34,015,309 | 7 | ’n akute organiese geestesversteuring wat gekenmerk word deur verwarring, disoriëntering, rusteloosheid, ylhoofdigheid ens | afr-000 | delirium | 7 | afr-000 |
6,068,073 | 34,015,310 | 7 | ’n akute fisiese en geestelike siekteaandoening agv langdurige alkoholgebruik | afr-000 | drinkerswaansin | 7 | afr-000 |
6,068,074 | 34,015,311 | 7 | die vierde letter van die Griekse alfabet | afr-000 | delta | 7 | afr-000 |
6,068,075 | 34,015,312 | 7 | enige driehoekige spasie | afr-000 | delta | 7 | afr-000 |
6,068,076 | 34,015,313 | 7 | groot, sterk, driehoekige spier wat die skouergewrig bedek | afr-000 | deltoïed | 7 | afr-000 |
6,068,077 | 34,015,314 | 7 | afbakening | afr-000 | demarkasie | 7 | afr-000 |
6,068,078 | 34,015,316 | 7 | ’n progressiewe organiese geestesafwyking gekenmerk deur chroniese persoonlikheidsverval, verwarring, die verval van intellektuele vermoëns en funksies, ens | afr-000 | dementia | 7 | afr-000 |
6,068,079 | 34,015,317 | 7 | vernietiging van die miëlienskede van senuweevesels | afr-000 | demiëlinering | 7 | afr-000 |
6,068,080 | 34,015,318 | 7 | ’n klein artikulasieoppervlak op elk van twee bene wat albei met ’n derde been artikuleer, bv ’n rib wat met twee torakswerwels artikuleer | afr-000 | demifaset | 7 | afr-000 |
6,068,081 | 34,015,319 | 7 | verlies van minerale soute uit die liggaam | afr-000 | demineralisasie | 7 | afr-000 |
6,068,082 | 34,015,320 | 7 | ’n verandering in die vorm van ’n proteïenmolekule wat veroorsaak dat die eienskappe, en dikwels ook die funksie daarvan, verlore gaan | afr-000 | denaturasie | 7 | afr-000 |
Subsets and Splits
No community queries yet
The top public SQL queries from the community will appear here once available.